Translator from Afrikaans to English online






The service Mentorprogram provides the ability to translate words, sentences and texts in the direction «Afrikaans → English» free without registration. Using an online translator in the direction «Afrikaans → English» you will get a good enough quality output to understand the meaning of the translated text. «Afrikaans → English» online translator will perfectly cope with texts of technical, legal, scientific, economic and medical nature.


Hoe ver is dit na die lughawe toe?How far is the airport from here?
Ek praat nie goed genoeg Frans nie!I don't speak French well enough!
Ek praat geen Japannees nie.I can't speak Japanese.
Praat jy Frans?Do you speak French?
Praat jy Engels?Are you speaking English?
Dit reën.Rain is pouring.
Dis so warm, dat mens 'n eier op jou enjinkap kan braai.It's so hot outside, you could fry an egg.
Jy sal gou gewoond raak aan hierdie koue weer.You'll soon get accustomed to this cold weather.
Wat noem julle hierdie groente in Engels?How do you call this vegetable in English?
Waar het u Italiaans geleer?Where did you learn Italian?
Kan jy n Engelse brief skryf?Can you write a letter in English?
Jy kan Engels praat.You can speak English.
Ek voel nie lus om vandag Engels te studeer nie.I don't feel like studying English today.
Probeer hierdie sous.Try this sauce.
Ek hou van koek.I like cookies.
Piesangs is geel.Bananas are yellow.
Jy moet jou kos goed kou.You may as well chew your food well.
Dowe mense kan gebaretaal prat.Deaf people can talk in sign language.
Hy kan 'n bietjie Engels praat.He speaks a little English.
Hy praat nie net Frans nie, hy praat ook Spaans.He speaks Spanish as well as French.
Praat U Frans?Do you know French?
Skryf hy briewe in Engels?Does he write English letters?
Botter is sag.Butter is soft.
Tom het ontbyt gemaak.Tom made breakfast.
Piesangs is lekker.Bananas are delicious.
Was jy al ooit in Parys gewees?Have you ever gone to Paris?
Parys is die hoofstad van Frankryk.The capital of France is Paris.
Jy moes Kioto besoek het.You should have visited Kyoto.
My broer bly in Tokio.My brother lives in Tokyo.
Ich bin 1968 in Tokio geboren.I was born in Tokyo in 1968.
Ek bly in Osaka.I stay in Osaka.
Ek is in Tokio gebore en getoë.I was born and raised in Tokyo.
Ons het baie vriende in Tokyo om by te kuier.We have many friends to visit in Tokyo.
Ons hoofkantoor is in Osaka.Our main office is in Osaka.
Sy woon in Kioto.She lives in Kyoto.